Guest Reviews
Judy, January 2025
Tshepo
Deren
Kgomotso
Thobile
Puik akkommodasie met pragtige uitsig oor 'n groot gedeelte van die dam. Skoon, netjies en baie gerieflik
Puik van begin tot einde. Met intrapslag kan jy die poging om die plekkie 'n baie groot sukses te maak, aanvoel. Baie deurnis en beplanning om ons gerieflik en welkom te laat voel, alles in plek en het ons hoogste verwagtinge oortref. Beveel dit hoogliks aan vir 'n wegbreek vir 2 vir 'n spesiale geleentheid of sommer net te ontspan.
Rianda
Awesome view, friendly service. The most memorable stay ever
The hosts are very sweet people. They made sure that my husband and I had the most beautiful honeymoon.
Abdulragmaan
Amazing place
The place was amazing with stunning views. Very comfortable and exceptionally clean. Felt like home. Thank you to Ben and Mantoine for being such great hosts and for always keeping us updated. Will definitely be back.
Fazila
Michael
Tshepo
Share This Page